



"Dit het Ek vir julle gese, dat julle in My vrede kan he. In hierdie wereld sal julle verdrukking he, maar hou goeie moed, Ek het die wereld oorwin."
- Joh 16v33
"I have told you these things, so that in Me you may have peace. In this world you will have trouble. But take heart! I have overcome the world."
- John 16v33


MOEDHOU Landbou Dienste verskaf uitstekende diens aan die Boere Gemeenskap. Ons spesialiseer in die Diens van, Herbou van en vervaardiging van Nuwe Aartappel, Wortel, Uie en Soet Patats Uithaler Matte. Ons hou in voorraad Vervangbare Rollers en n verskeidenheid van Spaar Parte vir meeste van die Uithalers in die mark.
Ons diens n wye area in die Limpopo Profinsie insluitend Gauteng, Mpumalanga, Vrystaat en oor grense tot in Botswana.

“MOEDHOU Landbou Dienste” provides an excellent service to the Farming Industry. We specialise in Servicing, Rebuilding and Manufacturing New Digger Webs for Potato, Onion, Carrot and Sweet Potato Farmers.
We keep stock of Replacement Rollers and a variety of Spare Parts for most of the harvesters.
We cover a wide area in the Limpopo Province including Gauteng, Mpumalanga, Free State and across borders into Botswana.







MOEDHOU Landbou Dienste was gestig in May 2020 in die Limpopo Provinsie Suid Afrika. In die begin van die wereld Covid pandemie het ons n wonderlike geleentheid gesien vir hierdie groot behoefte om die boere gemeenskap mee te ondersteun.

“MOEDHOU Landbou Dienste” was established in May of 2020 in the Limpopo Province South Africa. In the beginning of the world Covid pandemic we saw an amazing opportunity to fulfill this need in the farming community.



