top of page
Artboard 4 copy 6.png
WhatsApp Image 2022-01-13 at 1.09.52 PM (2).jpeg

WAARDES

Ons is verantwoordelik, verantwoordbaar, baie effektief en doeltreffende openbare rentmeesters. Ons lewer eerlike, opregte, harde werk met integriteit en openheid. Ons moedig innovasie aan om uitdagings die hoof te bied.

Ons bevorder n omgewing van samewerking. 

MOEDHOU Landbou Dienste verskaf n veilige, respekvolle en stabiele omgewing vir ons span om in te floreer. Ons werks span is entoesiasties en geditermineerd om nuwe uitdagings die hoof te bied. Ons span is gespesialiseerd in elke deel in die besigheid van die kantoor personeel, die werkswinkel en die verkoops verteenwoordigers.

​

MISSIE

***Top gehalte Produk en Uitmuntende Diens gelewer met Integriteit***

MOEDHOU Landbou Dienste is geditermineerd om effektiewe, hoogs gespesialiseerde produk te lewer, deur uitmuntende diens met rekenskap, in tyd aan die Boer deur gebruik te maak van bewysde en innoverende metodes. Ons hart is om goeie, ewigdurende verhoudinge te bou in die kantoor, in die werkswinkel en met die Boere gemeenskap. Ons is lief vir wat ons doen en geniet dit!

​

VISIE

Om u te voorsien van die beste kwaliteit produk en diens wat u nie net sal bevredig nie MAAR u verwagting sal oortref.

Ons moet Moedhou!

Maak vandag MOEDHOU Landbou Dienste jou eerste Keuse

Hou Goeie Moed – Leef, Werk en Groei saam

IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIII-1.png
about.png
WhatsApp Image 2022-01-13 at 1.09.52 PM (2).jpeg

VALUES

We are responsible, accountable, very effective and efficient public stewards. We live by honesty, integrity, hard work and openness in all we do. We encourage innovation to meet challenges.

We foster an environment of collaboration. “MOEDHOU Landbou Dienste” provide a secure, respectful and stable environment for our team to thrive in. Our team members are very enthusiastic and dedicated about taking on new challenges. We have a team that is specialists in each of their fields in production from the office, the workshop and the sales representatives.

 

MISSION  

***Top quality Product and Service provided with Integrity***

“MOEDHOU Landbou Dienste” is dedicated to delivering an effective, highly specific, specialised product with excellent accountable service, in time to the farmer using both proven and innovative methods. Our heart is to establish good everlasting relationships in the office, in the workshop and with the farming community. We love and enjoy what we do!

 

VISION

To supply you with the best quality product and service that will not only satisfy you, BUT exceed your expectations.

To make “MOEDHOU Landbou Dientse” your first choice.

To always Keep Good Faith - Live, Work and Grow together.

IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIII-1.png
UNDER CONSTRUCTION.png
bbannner.png

"Dit het Ek vir julle gese, dat julle in My vrede kan he. In hierdie wereld sal julle verdrukking he, maar  hou goeie moed, Ek het die wereld oorwin."- Joh 16v33

"I have told you these things, so that in Me you may have peace. In this world you will have trouble. But take heart! I have overcome the world."- John 16v33

IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIII.png

KONTAK ONS / CONTACT US

Geseende dag vir u. Dankie vir die boodskap!Have a blessed day. Thanks for submitting!

Layer 2 copssy 2.png
MOEDHOU LOGO.png
Layer 2 copssy 2_edited.png
bottom of page